|
Linda Botha, Gold Executive, Edenvale
"Van
1985 af het ek gereeld vitamien- en mineraalaanvullings gebruik
om my net op my voete te hou in my veeleisende werk as sendeling.
Ek was permanent moeg. Daar was nagte waarin ek niks nie of min
geslaap het, al was ek gedaan.
Ek het
elke raad waarvan ek gehoor het, probeer. Sonder sukses. Die anti-depressante
wat ek gevolglik met tye moes gebruik, het my wel in 'n mate gehelp,
maar was nie voldoende nie.
In 1994
het ek 'n senuweeineenstorting gehad. Ek was verplig om alle werk
te staak. Ek moes myself dwing om te eet, anders sou my probleme
nóg groter wees.
Vir drie
jaar kon ek nie 'n normale lewe voer nie. Bywoning van kerkdienste,
bidure of Bybelstudies was buite die kwessie.
Op die
23ste Desember 1997 het ek 'n artikel in die Sarie oor PrimeQuest
en adaptogene gelees. Ek het die maatskappy dadelik geskakel en
Prime 1 die volgende dag ontvang en begin drink. Drie weke daarna
was die verbetering in my liggaam so groot dat ek vriede kon help
met hulle kerkkamp! Vir die eerste keer in dertien jaar slaap ek
ordentlik en staan uitgerus op. Die verskriklike moegheid en pyn
is weg, my konsentrasie en geheue het baie verbeter. Op doktersaanbeveling
kan ek ook my medikasie begin verminder."
Dale
Feasy, Diamond Executive, Durban
"Our
old cat was really looking miserable and fed up. I gave him just
two doses of Prime and we couldn't believe it - like a kitten again!
Prime has become a regular part of his diet."
Margie
Haarhoff, Gold Executive, Rustenburg
"We adopted the most pathetic little stray Maltese. The dog was
in an appalling condition and we debated whether to have her put
down. We decided to go the Prime route and with lots of soap, and
love and Prime you simply would not believe the difference."
George
Atanasiu, Client
"I would like to take the opportunity to mention that I am incredibly
impressed with your product Prime Pet.
As I suffer
with a serious condition of hypoglyceamia and an allergy to food
preservatives, I found that there was very little that I could eat.
To crown it all I almost always lacked energy. I use Prime Pet because
it does not contain molasses to which I would experience an allergic
reaction. However, since I have been using Prime Pet I have plenty
of energy and I can still do gym, go running and also put in a full
day's work. I feel a different person. I am so glad that someone
put a pamphlet in my post box telling me about Prime Products because
it has given me a new lease on life."
Ida
van Vuuren, Client
"Sowat 12 jaar gelede het ek 'n geweldige allergie ontwikkel. Ek
het swamme uitgeslaan oral op my lyf. Ek kon nie skoene aantrek
of my vingers toemaak in 'n vuis nie.
Ek moes
gereeld drie keer per week gaan vir kortisoon inspuitings en binnespier
inspuitings, ens, tesame met die tablette wat ek moes drink, drie
keer per dag.
My skoonsus
het vir my gesê "Kyk waarvoor help die goed wat ek drink". Baie
teësinnig het ek dit by haar geneem. My redenasie was - waarom nie.
Ek gebruik al vir 10 jaar kortisone. Prime 1 kan nie groter skade
doen as wat die kortisone al aan my liggaam gedoen het nie.
My eerste
2 weke was hel. Ek wou Prime 1 in die asblik gooi. Danksy my man
het ek aangehou daarmee. Hy het my aangemoedig.
Behalwe
vir die eerste twee weke, het ek nog nooit weer nodig gehad om enige
tablette wat kortisone bevat te drink nie.
Intussen
toon my man toe dieselfde tekens van allergie as ek. Ons het hom
dadelik op Prime 1 gesit. Ons het intussen uitgevind dat dit antibiotika
is wat die tipe allergie veroor-saak. Want myne het begin na 'n
reeks antibiotikas en so ook my man s'n.
Ek en my
may het besluit - dat vir solank ons lewe ons Prime 1 sal gebruik.
Dit was en is vir ons die moeite werd."
Heather
Barnes-Webb, Gold Executive, Bethlehem
"Last year during routine blood check it was discovered that I had
an oestrogen level of 36. My local GP immediately prescribed Hormone
Replacement Therapy for me which at age 42 I didn't think was what
I wanted to do - all I could think about was getting "fat" which
so many woman had complained about on HRT. I then decided to try
Prime Passion instead and was amazed at the results - my oestrogen
went from 36 to 239 in 6 weeks.
A year
later I am still on it and my oestrogen level, according to my Gynae,
is perfect for somebody my age and who is still on the Pill. Before
Prime Passion I used to suffer from PMS 1 or 2 days a month - now
I don't have it at all."
Cecile
Sirgel, Executive, East London
"My family has a history of high cholesterol, high blood pressure
and heart disease. I also have a high cholesterol history. I suffered
a tremendous weight loss during numerous operations on my shoulder
and in trying to get to my goal weight; I could not keep to a correct
diet, as a cholesterol sufferer should.
This
is how Prime 3 and Prime Perfect helped me:
- Weight
and Prime Perfect:
I have almost reached my goal weight after taking Prime Perfect
regularly for a number of months. (This being taken in addition
to normal meals.) I also believe that it helped me to gain, by
providing nutrients not otherwise taken in by me. (I am not a
fruit and vegetable lover.)
- Cholesterol
and Prime 3:
I believe that once a person starts normal medication, he/she
will continue with it for the rest of their lives and part of
this treatment is to continually watch your diet. I started taking
Prime 3 as a last desperate attempt to avoid this. After ± 2 months
on Prime 3 the measure was 4,82. This was well within the limit
but I still wanted to see if it really was the Prime 3. I therefore
stopped taking it and on my next trip to donate blood, found it
to be 5,29. (This was after ± 4 months.) I then started to take
Prime 3 again. I am happy to announce that during the last five
months, my cholsterol level has progressively improved and is
4,14 at the moment!
I firmly believe that it is the Prime 3 that has helped me with
my cholesterol problem and I shall be on it for the rest of my
life. It is the most powerful antioxidant and detoxifier that
I know of!
|